Kalfie

Plaaslewe is die manier hoe jy lewe en nie die manier hoe jy lyk nie. 

Ons Kalfie Kinders

Alle bestellings moet asb aanlyn geplaas word, dit hou my en jou op dieselfde bladsy.

Bestellings neem 7-14 dae. Vellies kan tussen 2-3 weke neem. Ons maak gebruik van Pudo as aflewerings diens.

Alle navrae kan gestuur word na: info.kalfie@gmail.com of whatsapp 066 479 3867

Meer oor ons

Baba, Kinderklere en vellies vir seuntjies en dogtertjies groot en klein.

Ons het op hierdie stadium slegs n aanlyn winkel. Indien jy sou belangstel om n "reseller" te wees, kontak ons gerus per epos - info.kalfie@gmail.com

Waar is ons

Ons is in Mpumalanga Nelspruit 

Adres

Nelspruit

Besigheids Ure

Maandag - Vrydag

9:00 - 16:00

Saterdae

Toe

Sondae

Toe